¡@
¡@ ¡@ About Us Women Girls Kids Parents

Media

Corporate

Help Us

Home

¡@
Oor ons
Agtergrond
¡@
English
Français
Deutsch
Afrikaans
Español

¡@

Kontak ons

¡@
¡@

¡@

Welkom by die

Tuin van Hoop Stigting

¡@

Die Tuin van Hoop Stigting is a nie-regerings, nie-profyt groep gestig in 1988 om meisies en vroue te help regoor Taiwan.  Ons help slagoffers van gesinsgeweld en seksuele aanranding en molestasie.  Ons lewer die volgende dienste insluitende:

Hawes: Nood en langtermyn behuising vir tiener meisies, vroue en kinders.

Raadgewing: Profesionele kennis en berading vir gesinsgeweld en seksuele misbruik. Ons ¡§Dandelion Behandelings Sentrum¡¨ is op die spits van die behandeling van kinder molestering in Taiwan.

Ingrypende Sosiale Werk: Hulp aan vroue en jong mense vir ¡¥n spul probleme soos:  regs probleme, mediese probleme, familie en skool probleme.

Gemeenskaps Sentrums: Sentrums oor die hele Taiwan bied ondersteuning en advies aan.

Programme vir ¡§Hoe risiko¡¨ Tieners: Uitryk na gemarginaliseerde tieners wat die risiko loop om as sekswerkers of bende lede op te eindig.

Programme vir Immigrant Gades: Hulp aan buitelandse bruide in Taiwan.

Opvolg Dienste: Langtermyn kontak met kliente.

Bewusmaking en Teenkamping: Opvoedings programme vir skole, onderwysers en ouers.

Donasie en Vrywilligers Geleenthede: Ons verwelkom U hulp!  Alle skenkings is belasting afskortbaar en ons verwelkom korporatiewe borge.

Kontak Ons!

¡@

¡@

Hierdie skildery getiteld ¡§Mimi en ek¡¨ was op vele ¡§Tuin van Hoop¡¨ produkte uitgebeeld.  Die skildery was vrygewig geskenk deur die plaaslike kunstenaar Hwang Mei-Lien.

¡@